PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 02/07/10, 8:29 AM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord

Lukas 6:28

 

Seën die mense deur wie julle vervloek word; bid vir die mense deur wie julle sleg behandel word.

 

·         God vra dat jy genade betoon aan mense wat dit nie regtig verdien nie.

·         Jy moet nie net die wat jou seermaak vergewe nie; maar jy moet bid sodat hulle geestelik geseën kan word.

·         Moet nie net vergewe nie, voltooi die proses deur God te vra om hulle te seën.

·         Hy sal jou seën oor jou gehoorsaamheid.

 

Gebed: Ons Vader in die hemel. Seën almal wat al onregverdig teenoor my opgetree het. Ek vergewe hulle en spreek hulle vry in die naam van Jesus Christus. Amen.

 

Geniet jou Donderdag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin

 

Vul jou details hieronder in of kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

 

Kontak ons:

Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042

Tel: 076 435 8181

Epos: eben@ewoord.co.za

Web blad: www.ewoord.co.za

 
Teken nou in om eWoord gratis elke dag te ontvang!
Naam
Van
Epos Adres
 

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.