PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 01/24/10, 3:56 PM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord

1 Johannes 4:18

 

Waar liefde is, is daar geen vrees nie; maar volmaakte liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, en wie nog vrees, het nie volmaakte liefde nie.

 

·         Is jy al deur vrees oorval toe jy probeer het om in geloof probeer op te tree?

·         Dit gebeur met almal van ons; maar onthou dat Satan die bron van vrees is.

·         Hy wil nie hê dat jy moet maak soos God sê; of ontvang wat God vir jou beplan het nie.

·         Vrees laat jou twyfel, maak jou ongelukkig en belemmer groei.

·         In volmaakte liefde is daar geen vrees nie!

 

Gebed: Ons Vader in die hemel. Help my om sonder vrees te leef, deur my geloof gevestig te hou op wat U Woord sê. Ek weet U Woord het groot krag! Amen.

 

Geniet jou Vrydag

 

Liefde in Koning Jesus

Eben & Mariette Enslin

 

Vul jou details hieronder in of kliek op hierdie link om eWoord gratis te ontvang: http://www.mylistmanager.co.za/cgi-bin/uls/uls.cgi?ulsJoin=1162=9

 

Kontak ons:

Posbus 450; Garsfontein; Pretoria; 0042

Tel: 076 435 8181

Epos: eben@ewoord.co.za

Web blad: www.ewoord.co.za

 
Teken nou in om eWoord gratis elke dag te ontvang!
Naam
Van
Epos Adres
 

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.