| PUBLISHER LINKS |
|
||||||||||||||
| ARTICLE TITLE: eBroker Nuus / News | 03/18/09, 9:49 AM |
| Page views: |
| Author: Manus Moolman for My eBroker |
|
BELANGRIKE BOOSKAP! Gebruikers van My eBroker moet onthou om die inflasiekoers op hulle programme te verander. As dit nie gedoen word nie, sal beplanning vir aftrede onrealisties wees. Die koers word verander deur na OPSTELLINGS / SETTINGS en dan VOORKEURE / PREFERENCES te gaan. Die koers word dan na 8.1% verander. Diegene wat nog nie die uitstekende boek van die redakteur van Personal Finance, Bruce Cameron, oor aftrede gelees het nie, kan gerus ons nuwe webwerf besoek om meer besonderhede oor hierdie en ander moet-lees boeke te kry.
|
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |