| PUBLISHER LINKS |
|
||||||||||||||
| ARTICLE TITLE: eBroker Nuus / News | 05/28/09, 6:50 PM |
| Page views: |
| Author: Manus Moolman for My eBroker |
|
Aandele-ontleders het die mark die afgelope tyd soos valke dopgehou om te probeer agterkom of die bulle 'n welkome terugkeer gaan maak nadat die bere die afgelope jaar oorheers het. Vir ontleders was die uitbreek van die algehele indeks van die JE (Johannesburgse Effektemark) bo 22 000 punte op 'n Vrydag 'n teken dat 'n positiewe tendens op hande is. Indien die indeks egter op 'n Vrydag onder 18 000 punte sou draai, sou 'n negatiewe tendens in die komende maande oorheers. Die afgelope Vrydag het die wonderlike nuus die JE op 22 426 punte gesluit het, die volgende dag se goeie nuus dat die Blue Bulls die Crusaders met 36 - 23 op die rugbyveld vermorsel het, voorafgegaan! Die meeste beleggingsportefeuljes behoort 'n persentasie aandele te bevat en nou is die tyd om weer met jou makelaar te gesels om oor 'n strategie vir die toekoms te besin. Een van die beleggingsfondse wat oorweeg kan word, is Prudential se Dividend Maximiser. Glacier (die gekoppelde produk beleggingsmaatskappy van Sanlam) se navorsingspan, beskryf die fonds soos volg: "This fund aims to provide investors with dividend returns that are higher than the market and ensure capital growth that is in line with the market. The managers do this using a relative value strategy seeking stocks that are undervalued within particular sectors. The fund managers are benchmark cognisant, and actively monitor the fund’s tracking error against the peer group. More recently the fund has been quite defensive as it has exhibited less pronounced drawdowns than the All Share Index. During the quarter the fund outperformed its benchmark returning -4.25% versus the average general equity fund, which returned -6.24%. Relative to the ALSI the fund remains significantly underweight resources and overweight consumer goods and services. The managers continue to seek out high quality companies which offer high dividend yields and that can consistently grow these dividends over time." Vir raad oor persoonlike finansies, kan ons webblad by http://www.myebroker.info besoek word.
|
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |