PUBLISHER LINKS
e-Woord "Daaglikse Woord Bediening"
My publishing home page
Subscribe to my newsletter      
Accolades Popular Publisher!  
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: e-Woord 02/18/08, 7:52 AM
Page views:
Author: Eben Enslin for e-Woord

JEREMIA 17:7

 

Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue op die Here stel, die mens vir wie die Here ‘n veilige vesting is.

 

  • Vertroue is een van die magtigste aspekte van geloof.
  • Dit is vertroue wat jou deur probleme dra.
  • Geloof vra vir uitkoms in ‘n situasie, maar vertroue volhard terwyl ons op God wag.
  • Ons almal het vertroue, maar ons kies self waar of in wie ons dit plaas.

Gebed:

Dankie ons hemelse Vader dat ek altyd my vertroue in U kan stel, dankie dat ek weet dat U my enigste vesting en hoop in die lewe is. Amen

 

Sterkte vir die week.

Eben & Mariëtte Enslin

 

Om in te teken vir die gratis daaglikse boodskap stuur ’n epos met jou naam na ebenenslin@mac.com 

 

Help ons om jou beter te dien deur jou persoonlike informasie in te vul. Gaan kliek op “update profile” om dit te doen.


REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.