| PUBLISHER LINKS |
![]() |
|
||||||
| ARTICLE TITLE: Waarna soek mense vandag in SA? | 04/08/09, 2:04 PM |
| Page views: |
| Author: Elmari Potgieter for Goed Beter Beste |
| Soos wat die titel van die Nuusbrief aandui glo ek daar is baie 'topics' waarvan mense iets meer wil weet. Elke bietjie inligting wat jy op een nuusbrief ontvang neem vir jou minder tyd om na elke iets wat jy soek na Google te gaan en gaan soek daarvoor. Dit meen meer tyd om aan die spesifieke onderwerp te spandeer wat jy van iets wil weet. |
| REGISTERED USER COMMENTS |
| No comments posted for this article. |