PUBLISHER LINKS
My Wealth "Wealth through knowledge"
My publishing home page
View my blog
Subscribe to my newsletter      
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: Hoekom is termynversekering so goedkoop? 06/08/10, 12:06 PM
Page views:
Author: Manus Moolman for My Wealth






Remskoenstraat. 544 Posbus 70557 Die Wilgers Pretoria 0041
Tel (012) 807-5150 Sel 082 740 6793 www.
myebroker.info support@myebroker.co.za

Blitsnuus



My e-Broker

Die beste manier om geld te maak, is deur My e-Broker te gebruik. My e-Broker is 'n rewolusionêre nuwe finansiële rekenaarprogram. In een program kry jy advies om jou persoonlike welvaart te bou, praktiese geldmaak idees en volledige sakeplanne.


lees meer >


9 Beginsels vir welvaartskepping


Daar is baie boeke wat handel oor onderafdelings van welvaartskepping, bv. boeke oor beleggings, maar daar is min boeke wat ’n meer holistiese benadering tot welvaartskepping volg. Manus Moolman (D.Phil) bespreek ‘n groot aantal van die aspekte wat belangrik is vir welvaartskepping en gee ook baie bruikbare praktiese riglyne wat idees in dade oorsit. Die heel lekkerste is dat Manus in Afrikaans hierdie begrippe en prosesse vir die welvaartskepper oopmaak. Gerhard Lampen - Hoof van Sanlam iTrade

lees meer >
Finansiële onafhanklikheid vir die boer



Lees meer

Skep welvaart uit jou huidige inkomste



In 'n resensie van "Skep welvaart.., sê Prof Japie Kroon van die Noord-Wes Universiteit in Potchefstroom, die volgende: "Skep welvaart is 'n boek wat elke mens wat finansieel onafhanklik wil wees, moet lees. Die voordeel wat 'n mens daaruit kan kry, maak die prys van R200 kleingeld."

lees meer
 

 
 
Hoekom is termynversekering so goedkoop?
Termversekering bied beskerming vir 'n spesifieke periode. Voordele word dus net gedurende die vasgestelde periode uitbetaal. Sommige termynversekeringsprodukte moet aan die einde van die vasgestelde periode  hernu word, maar dan moet 'n mens gewoonlik kan bewys dat jy nog versekerbaar is. 

Termynversekering is heelwat goedkoper as helelewensversekering. Om die punt te illustreer, het ek 'n paar jaar gelede 'n kwotasie van Momentu
m Lewens aangevra. Vir R1-miljoen se lewensdekking, was die maandelikse premie  vir 'n vyf jaar termynpolis R273.84, in teenstelling met  R600 vir 'n helewenspolis! Die rede is omdat die risiko by termynversekering statisties kleiner vir versekeraars is. 

Natuurlik moet 'n mens seker maak dat jy nie verdere lewensdekking na die vasgestelde termyn verlang nie. As jy nie self die beplanning kan doen nie, is dit raadsaam om 'n finansiële beplanner of makelaar te spreek.

 


BELANGRIK: Hierdie e-pos is as algemene inligting bedoel en nie as spesifieke raad nie. My Welvaart beskou die inligting as betroubaar, maar waarborg nie die akkuraatheid daarvan. My Welvaart aanvaar ook nie enige aanspreeklikheid vir verliese wat gely mag word nie.











 
Dankie vir u belangstelling.

Vriendelike groete,
Dr. Manus Moolman,
Besturende Direkteur,
My Welvaart
 
544 Remskoenstraat
Die Wilgers
0041
Suid-Afrika
(T) 012 807 -5150
(F) 086 562 8873
info@myebroker.co.za
www.myebroker.info

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2012 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.