ARTICLE TITLE: Hoe om 20% van jou versekeringspremies terug te kry!
05/06/10, 10:00 AM
Page views:
Author: Manus Moolman for My Wealth
e
Beste Reader,
Remskoenstraat. 544 Posbus 70557 Die Wilgers Pretoria 0041 Tel (012) 807-5150 Sel 082 740 6793www.myebroker.info support@myebroker.co.za
Blitsnuus
My e-Broker
Die beste manier om geld te maak, is deur My e-Makelaar te gebruik. My e-Makelaar is 'n rewolusionêre nuwe finansiële rekenaarprogram. In een program kry jy advies om jou persoonlike welvaart te bou, praktiese geldmaak idees en volledige sakeplanne.
Daar is baie boeke wat handel oor onderafdelings van welvaartskepping, bv. boeke oor beleggings, maar daar is min boeke wat ’n meer holistiese benadering tot welvaartskepping volg. Manus Moolman (D.Phil) bespreek ‘n groot aantal van die aspekte wat belangrik is vir welvaartskepping en gee ook baie bruikbare praktiese riglyne wat idees in dade oorsit. Die heel lekkerste is dat Manus in Afrikaans hierdie begrippe en prosesse vir die welvaartskepper oopmaak.Gerhard Lampen - Hoof van Sanlam iTrade
In 'n resensie van "Skep welvaart.., sê Prof Japie Kroon van die Noord-Wes Universiteit in Potchefstroom, die volgende: "Skep welvaart is 'n boek wat elke mens wat finansieel onafhanklik wil wees, moet lees. Die voordeel wat 'n mens daaruit kan kry, maak die prys van R200 kleingeld."
Hoe om 20% van jou versekeringspremies terug te kry!
Reader,
My Welvaart doen voortdurend navorsing oor hoe jy meer geld in jou sak kan sit. Die nuutste geleentheid is dat jy nou elke 10 jaar, 20% van al die premies wat jy vir lewensversekering betaal het, kan terugontvang!
Hierdie ongelooflike voordeel word deur een van die mees innoverende lewensversekeraars in Suid-Afrika, Instant Life, aangebied. Voortaan sal alle polis-eienaars vanInstant Life, behalwe diegene wat slegs begrafnis polisse besit, na tien jaar waarin hulle polis-eienaars was, 'n 20% bonus ontvang! Dis 20% van al die premies wat oor die tien jaar inbetaal is. Al wat jy moet doen,
is om die volgende vereistes na te kom:
Die polis moet aktief wees.
Elke premie moes betyds betaal word.
Geen eis moes gemaak wees nie
Die bonus geld net tot die maksimum ouderdom van 65 jaar.
Reader, let wel dat die doel van hierdie inligting nie is om jou van 'n volledige finansiële plan te voorsien nie, maar net ter inligting is. Kontak een van die makelaarsop ons webtuiste as u hulle dienste verlang.