PUBLISHER LINKS
My Wealth "Wealth through knowledge"
My publishing home page
View my blog
Subscribe to my newsletter      
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: Hoeveel versekering het ek nodig? 04/29/10, 11:07 AM
Page views:
Author: Manus Moolman for My Wealth
e



Beste Reader,

Remskoenstraat. 544 Posbus 70557 Die Wilgers Pretoria 0041
Tel (012) 807-5150 Sel 082 740 6793 www.
myebroker.info support@myebroker.co.za
 29 April



My e-Makelaar / My e-Broker


Die beste manier om geld te maak, is deur My e-Makelaar te gebruik. My e-Makelaar is 'n rewolusionêre nuwe finansiële rekenaarprogram. In een program kry jy advies om jou persoonlike welvaart te bou, praktiese geldmaak idees en volledige sakeplanne.


lees meer >


9 Beginsels vir welvaartskepping


Daar is baie boeke wat handel oor onderafdelings van welvaartskepping, bv. boeke oor beleggings, maar daar is min boeke wat ’n meer holistiese benadering tot welvaartskepping volg. Manus Moolman (D.Phil) bespreek ‘n groot aantal van die aspekte wat belangrik is vir welvaartskepping en gee ook baie bruikbare praktiese riglyne wat idees in dade oorsit. Die heel lekkerste is dat Manus in Afrikaans hierdie begrippe en prosesse vir die welvaartskepper oopmaak. Gerhard Lampen - Hoof van Sanlam iTrade

lees meer >
Finansiële onafhanklikheid vir die boer



Lees meer

Skep welvaart uit jou huidige inkomste



In 'n resensie van "Skep welvaart.., sê Prof Japie Kroon van die Noord-Wes Universiteit in Potchefstroom, die volgende: "Skep welvaart is 'n boek wat elke mens wat finansieel onafhanklik wil wees, moet lees. Die voordeel wat 'n mens daaruit kan kry, maak die prys van R200 kleingeld."

lees meer
 

 
 
Hoeveel versekering het ek nodig?
Ek weet van min mense vir wie dit lekker is om versekeringspremies te betaal - die meeste geniet dit veel eerder om hulself teen die einde van die maand met 'n inkopietog te bederf!

Nogtans is lewensdekking 'n noodsaaklike element van enige broodwinner se finansiële plan. Die probleem is dat dit nie so maklik is om uit te werk presies hoeveel versekering jy nodig het nie. Die toekoms is onseker en mens weet nie wat dit vir jou of jou afhanklikes inhou nie.

Om te raai hoeveel versekering jy nodig het, is egter ook nie 'n oplossing nie. 'n Mens behoort 'n wetenskaplike behoefte-ontleding te doen om te bepaal presies wat jy nodig het.

Die twee mees algemene versekerings-behoeftes is om skuld te delg en 'n inkomstebron vir afhanklikes te skep. As die lewensversekering uitbetaal, betaal jou afhanklikes skuld af en bel
ê die oorblywende bedrag om jou inkomste te vervang. Klik hier om 'n berekenaar af te laai wat die berekeninge vir jou sal doen. Al wat jy hoef te doen, is om jou skuld en inkomste in te vul.

Let wel dat dit nie in jou belang is om te veel versekering uit te neem nie. Die doel van versekering is nie om jou afhanklikes se posisie na jou afsterwe te verbeter nie, maar om bestaande somstandighede na jou dood in stand te hou. Belê eerder die geld wat jy aan duur versekeringspremies sou betaal. Klik hier om vas te stel of jy dalk tot 50% op lewensversekeringspremies kan spaar.

BELANGRIK: Die doel van hierdie nuusbrief is om algemene finansiële inligting  oor te dra en word nie as spesifieke advies bedoel nie. Kontak een van die makelaars op ons webtuiste as u hulle dienste verlang.




 
Dankie vir u belangstelling.

Vriendelike groete,
Dr. Manus Moolman,
Besturende Direkteur,
My Welvaart
 
544 Remskoenstraat
Die Wilgers
0041
Suid-Afrika
(T) 012 807 -5150
(F) 086 562 8873
info@myebroker.co.za
www.myebroker.info

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2012 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.