PUBLISHER LINKS
My Wealth "Wealth through knowledge"
My publishing home page
View my blog
Subscribe to my newsletter      
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: Onverwagse Meevaller Bied ’n Kans om Welvaart te Skep 03/26/10, 9:20 AM
Page views:
Author: Manus Moolman for My Wealth
e



Beste Reader,

Remskoenstraat. 544 Posbus 70557 Die Wilgers Pretoria 0041
Tel (012) 807-5150 Sel 082 740 6793 www.
myebroker.info support@myebroker.co.za
 Vrydag 26 Maart                                   Kennisgewing



My e-Makelaar / My e-Broker


Die beste manier om geld te maak, is deur My e-Makelaar te gebruik. My e-Makelaar is 'n rewolusionêre nuwe finansiële rekenaarprogram. In een program kry jy advies om jou persoonlike welvaart te bou, praktiese geldmaak idees en volledige sakeplanne.


lees meer >


9 Beginsels vir welvaartskepping


Daar is baie boeke wat handel oor onderafdelings van welvaartskepping, bv. boeke oor beleggings, maar daar is min boeke wat ’n meer holistiese benadering tot welvaartskepping volg. Manus Moolman (D.Phil) bespreek ‘n groot aantal van die aspekte wat belangrik is vir welvaartskepping en gee ook baie bruikbare praktiese riglyne wat idees in dade oorsit. Die heel lekkerste is dat Manus in Afrikaans hierdie begrippe en prosesse vir die welvaartskepper oopmaak. Gerhard Lampen - Hoof van Sanlam iTrade

lees meer >
Finansiële onafhanklikheid vir die boer



Lees meer

Skep welvaart uit jou huidige inkomste



In 'n resensie van "Skep welvaart.., sê Prof Japie Kroon van die Noord-Wes Universiteit in Potchefstroom, die volgende: "Skep welvaart is 'n boek wat elke mens wat finansieel onafhanklik wil wees, moet lees. Die voordeel wat 'n mens daaruit kan kry, maak die prys van R200 kleingeld."

lees meer
 

 
 
Onverwagse Meevaller Bied 'n Kans om Welvaart te Skep
Die verlaging van 50 basispunte (.5%) in die rentekoers gister deur die Reserwebank, het 'n onverwagse geleentheid geskep om welvaart te skep. Die meeste ekonome het nie 'n verlaging in die rentekoerse verwag nie. Party het selfs nie 'n verhoging uitgesluit nie.

In ieder geval, die verandering van die koers het dit weer tyd gemaak om My e-Makelaar te gebruik. Op 'n verband van R1-miljoen, word R334 gespaar as die rentekoers van 10.50% na 10% verminder. Dis 'n welkome verligting, maar as die bedrag gespaar word, kan dit teen 'n opbrengskoers van 13% oor 20 jaar R378 503 werd wees!

Die meeste Suid-Afrikaners is onder finansiële druk en sal die geld eerder wil gebruik, maar dit is nou maar eenmaal so dat 'n mens na 'n paar maande nie eers meer sal agterkom jy het R334 meer in die sak nie! Deur gedissiplineerd te spaar, kan jy darem 'n neseier bymekaarmaak wat later handig te pas sal kom.

Reader om jou eie berekeninge te doen, maak mens 'n finansiële ontleding op My e-Makelaar oop en gaan na skulddoelwitte (onder stap 4). Daar sal jy die verbandberekenaar vind. waar die berekeninge maklik gedoen kan word. 'n Mens kan  natuurlik ook besluit om jou afbetalingstermyn te verkort deur jou paaiement met R334 te verhoog. Op My e-Makelaar sal jy dan sien met met hoeveel jaar jou afbetalingstermyn verminder.
YouInsure




 
Dankie vir u belangstelling.

Vriendelike groete,
Dr. Manus Moolman,
Besturende Direkteur,
My Welvaart
 
544 Remskoenstraat
Die Wilgers
0041
Suid-Afrika
(T) 012 807 -5150
(F) 086 562 8873
info@myebroker.co.za
www.myebroker.info

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2012 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.