PUBLISHER LINKS
My eBroker "Wealth through knowledge"
My publishing home page
View my blog
Subscribe to my newsletter      
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: My Welvaart 11/28/09, 11:16 AM
Page views:
Author: Manus Moolman for My eBroker




Beste Reader

Welvaart deur Kennis

Remskoenstraat 544 Posbus 70557 Die Wilgers Pretoria 0041 info@myebroker.co.za www.myebroker.info
Sel 082 740 6793

Desember 2009
Volume 1 Uitgawe12

Kersfees is om die draai en daar is geen beter geskenk as 'n boek nie.
Die twee boeke wat ons as leesstof vir die vakansie aanbeveel, is 9 Beginsels vir welvaartskepping en Besigheidsoeroud.



 
Besigheidsoerwoud



Besoek ook ons webblad by www.myebroker.info





Spaar tot 50% op Lewensversekering!
Wanneer twee beginsels om welvaart te skep saam in 'n produk aangetref word, moet mens maar weet dat jy met 'n wenner te doen het. Die vyfde beginsel om welvaart te skep, is om minder uit te gee as wat jy verdien en die negende beginsel is om jou teen risiko's te beskerm. "Instant Life" se sakemodel maak dit vir jou moontlik om tot 50% minder vir lewensversekering te betaal! Besoek gerus hulle webblad deur op die volgende banier te klik en kyk of jy ook baat by hulle sisteem kan vind. Onthou egter dat hierdie nuusbrief nie individuele raad gee nie, maar dat dit die beste is om jou makelaar te gaan spreek om 'n behoorlike beplanning te doen.

Instantlife

Beleggingskeuses vir die einde van die jaar

Die naderende vakansie is die ideale tyd om 'n mens se beleggingsdoelwitte weer te bekyk en beskikbare beleggingsopsies onder die loep te neem. 'n Handige dokument wat in hierdie verband bestudeer kan word, is die kwartaalliks navorsingsverslag van Glacier, Sanlam se beleggingsplatvorm. Op ons webblad is 'n verkorte  verslag van die nuutste aanbevelings beskikbaar. Hier is die aandele fondse wat Glacier aanbeveel:
  1. Hermes Equity
  2. Prudential Equity
  3. SIM General Equity
  4. RMB Small / Mid Cap
  5. Old Mutual  Financial services
  6. SIM Industrial
  7. Stanlib Industrial
  8. Coronation Resources
  9. Investec Commodity.

Spesiale aanbiedinge!

Desember is 'n maand vir aankope en lang rye. Vermy die frustrasies wat daarmee gepaard gaan en besoek ons webblad onder "Classifieds" en kyk watter spesiale aanbiedinge ons vennote het. U sal waarskynlik nie net minder geld spandeer nie, maar dit is ook baie makliker.

 
 

Vriendelike groete,
Redaksie
My Welvaart
 
Remskoenstraat 544
Posbus 70557
Die Wilgers
0041
Suid Afrika
(Tel) 012 8072652
(Faks) 086 562 8873
info@ymyebroker.co.za
www.myebroker.info

REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.