PUBLISHER LINKS
Callie Roos & Associates
My publishing home page
View my blog
Report this as offensive material

ARTICLE TITLE: On Purpose Hour February 13th, 2011, 9:12 PM
Page views:
Author: Callie Roos for Callie Roos & Associates

Hi, Reader.  Jy word uitgenooi na ...

 

14 Februarie 2011

 

ON PURPOSE HOUR

'n Hoë impak leerervaring rondom sinvolheid in die samelewing

Spreker: Callie Roos 

TEMA:  Wie is ek?

DATUM:  15 FEBRUARIE 2011 

TYD:  18:30 tot 19:30 vir eet en/koffie drink

19:30 - 20:15 - tema en dialoog

THE PLACE RESTAURANT, MENLYN RETAIL PARK CENTRE

H/V GARSFONTEIN & LOIS STRAAT, WINKEL 62A

MANS EN DAMES WELKOM!!

BESPREEK 'n tafel by The Place Restaurant tel no 012 348 9086

 Aanwysings na The Place kontak olga@onpurpose.co.za

 

Bankbesonderhede vir donasies:

On Purpose Institute - ABSA - Rek no:  4063858581 - Takkode:  336345 

 http://www.onpurpose.co.za

  1. SIX:05 Ontbyt

Die volgende ontbyt is 25 Februarie by The Place Restaurant.  Die tema: Is ek waar ek moet wees?

  1. On Purpose Hour

Die volgende On Purpose Hour is 22 Maart.  Tema sal later gestuur word

  1. CD opnames

Daar word 'n opname gemaak van elke praatjie.  Vir bestellings kontak olga@onpurpose.co.za met die naam van die praatjie.  R20,00 per CD is betaalbaar met bestelling. 'n Lys van vorige opnames is beskikbaar vir bestelling. Lys beskikbaar by olga@onpurpose.co.za

  1. Boeke

Wandelaar  / Wanderer deur Callie Roos.  Bestel by olga@onpurpose.co.za R100,00 elk

Indien u nie meer op die verspreidingslys wil wees nie stuur asb 'n epos en ons sal u naam afhaal. Indien u weet van iemand wat dit graag sal wil bywoon kan u die epos adres aanstuur en ons sal dit op ons sisteem sit.

Company Name  : CALLIE ROOS & ASSOCIATES

TEL:  0126547983

callie@onpurpose.co.za

www.onpurpose.co.za

 



 


REGISTERED USER COMMENTS
No comments posted for this article.


© 2011 All works are copyright of their respective owners and may not be copied without their respective permission. All rights reserved.