|
TEMA: Wat vra 2011?
DATUM: 28 JANUARIE 2011 VRYDAGOGGEND 06:05 - 07:00
THE PLACE RESTAURANT, MENLYN RETAIL PARK CENTRE
H/V GARSFONTEIN & LOIS STRAAT, WINKEL 62A
KOSTES: R100,00 - ONTBYT INGESLUIT
MANS EN DAMES WELKOM!!
BESPREEK BY 0126547983 / 0123325326 OF CALLIE ROOS callie@onpurpose.co.za of GERHARD PAPENFUS gerhardpapenfus@empoweringsa.co.za
Met bespreking sal u 'n verwysingsnommer ontvang wat op bewys van betaling moet verskyn asb.
BETALING MOET GEDOEN WORD MET BESPREKING
VOOR OF OP 27 JANUARIE 2011
BANKBESONDERHEDE: AC ROOS
BANK : ABSA
TAKKODE : 336345
REKENINGNOMMER : 1660156042
REKENINGTIPE : TJEK |