
ON PURPOSE HOUR
'n Hoë impak leerervaring rondom sinvolheid in die samelewing
TEMA: Aanvaarding
SPREKER: Schalk Pienaar
(Schalk Pienaar is woonagtig in Windhoek Namibië
en was tot onlangs die moderator van die NG Kerk in Namibië.)
DATUM: 2 Maart 2010
PLEK: The Place Restaurant
TYD: 18:30 tot 19:30 vir eet en/koffie drink
19:30 - 20:15 - tema en dialoog
|
The Place Restaurant tel no: 012 348 9086
Bespreek asb 'n tafel by The Place
Aanwysings na The Place: kontak olga@onpurpose.co.za
|
Daar word 'n CD opgeneem van elke praatjie.
Vir bestellings kontak olga@onpurpose.co.za met die naam van die praatjie.
R30.00 per CD betaalbaar met bestelling!
Bankbesonderhede vir donasies:
On Purpose Institute - ABSA - Rek no: 4063858581 - Takkode: 336345
http://www.onpurpose.co.za |