TEMA: Geestelike intelligensie:
Wat is dit en wat beteken dit vir besigheid en gemeenskap?
SPREKER: Callie Roos
DATUM: 19 Augustus 2009
PLEK: The Place Restaurant
TYD: 18:30 tot 19:30 vir eet en/koffie drink
19:30 - 20:15 - tema en dialoog
|
The Place Restaurant tel no: 012 348 9086
Bespreek asb 'n tafel by The Place
Aanwysings na The Place: kontak olga@onpurpose.co.za
|
Daar word 'n CD opgeneem van elke praatjie.
Vir bestellings kontak olga@onpurpose.co.za met die naam van die praatjie.
R30.00 per CD betaalbaar met bestelling!
Bankbesonderhede vir donasies:
On Purpose Institute - ABSA - Rek no: 4063858581 - Takkode: 336345
www.onpurpose.co.za